12 “Hy moet dan die vuurbak+ vol brandende kole van die altaar+ voor Jehovah neem, sowel as twee hande vol fyn geurige reukwerk,+ en hy moet dit binne die gordyn* bring.+
3 ’n Ander engel het daar aangekom en by die altaar+ gaan staan met ’n goue reukwerkhouer.*+ ’n Groot hoeveelheid reukwerk is vir hom gegee om saam met die gebede van al die heiliges op die goue altaar+ te offer wat voor die troon was.