Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w78 6/1 bl. 17
  • “Om teen die prikkels te skop”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Om teen die prikkels te skop”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1978
  • Soortgelyke materiaal
  • Het jy geweet?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Is opregtheid al wat nodig is om God te behaag?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
  • Die vervolger sien ’n groot lig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
  • Hy het sy denkwyse verander
    Wees moedig en maak God gelukkig
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1978
w78 6/1 bl. 17

This article comes from 78 0708

“Om teen die prikkels te skop”

VOOR sy bekering het Paulus (Saulus) God se ware knegte wreed vervolg. Toe Jesus Christus hom aan Paulus openbaar het, het hy aan hom gesê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My? Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop” (Hand. 26:14). Wat het Jesus hiermee bedoel?

Jesus Christus beskou dit wat aan sy volgelinge gedoen word asof dit aan hom persoonlike gedoen word (Matt. 25:40, 45). Deur die Christene te vervolg het Paulus dus in der waarheid Christus vervolg. Hy het tot sy eie leed teen iets geveg wat God se steun gehad het. Dit kon dus tereg gesê word dat Paulus ‘teen die prikkels geskop het’. ’n Prikkel is ’n stok met ’n skerp punt, soms ’n metaalpunt, wat gebruik is om beeste of ’n dier wat ’n ploeg getrek het mee aan te por. Die steeks dier wat teen die prikkel of steek weerstand gebied het deur daarteen te skop, het nie enige verligting ondervind nie, maar het net homself seergemaak. Net so het die Paulus nie gebaat om diegene te vervolg wat God se goedkeuring gehad het nie. Sy pogings in hierdie verband was net so vrugteloos soos wanneer ’n trekdier die steke van ’n prikkel weerstaan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2027)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel