Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w78 8/15 bl. 6
  • Valse godsdiens en oorlog

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Valse godsdiens en oorlog
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1978
  • Soortgelyke materiaal
  • Keur God alle godsdienste goed?
    Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind?
  • Hoe valse godsdiens mense die verkeerde idee van God gee
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Ware vrede—Uit watter bron?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Bly weg van valse aanbidding!
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1978
w78 8/15 bl. 6

Valse godsdiens en oorlog

WARE aanbidders van Jehovah God strewe vrede met hulle medemens na. Dit is wat ons van hulle behoort te verwag, want vrede is ’n vrug van God se gees (Gal. 5:22). Maar in die geval van valse godsdiens is dit heeltemal ’n ander storie. Valse godsdiens het diep verwikkel geraak in die wêreld se botsinge en dit selfs aangemoedig. Godsdiensleiers het hulle volle ondersteuning en seën toegesê aan die verspilling van ander mense se bloed op die slagvelde. Dit is niks nuuts nie. Reeds in die tyd van eertydse Egipte was die heidense priesters voorstanders van oorlog.

E. A. Wallis Budge skryf oor die priesters van die valse god Amon-Ra (Amen-Ra): “Daar bestaan rede om te glo dat talle van die groot Egiptiese strooptogte in Sirië en Nubië net soseer uitgevoer is vir die doel om fondse te voorsien vir die instandhouding van die tempels, en -dienste, en priesters van Amen-Ra as wat dit gedoen is vir die eer en prestige van Egipte. Die slaafse verering van Amen-Ra deur die Totmese konings, en die Amen-heteps, en die Ramesse, en hulle kwistige gawes aan sy heiligdomme dui daarop dat dit in werklikheid sy priesters was wat die bewerkers van oorlog en vrede was.”—The Gods of the Egyptians, DI. II, bl. 12.

    Afrikaanse publikasies (1975-2027)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel