This article comes from 1978_09_15
‘’n Pylkoker soos ’n geopende graf’
Van die Chaldeeuse leërs wat teen Jerusalem en die land Juda sou opruk, het die profesie van Jeremia gesê: “Hulle pylkoker is soos ’n geopende graf” (Jer. 5:16). Die les van die vergelyking is klaarblyklik dat net soos ’n geopende graf vol dooies is, die pylkoker van die Babiloniërs vol dodelike pyle is.