WAT SÊ JOU KLERE VAN JOU?
Het jy besef dat jou klere en voorkoms baie oor jou innerlike verraai? Wat sê dit?
Jy sal nuttige rigsnoere oor klere, skoonheidsmiddels en haarmodes vind in die boek Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut. Lees die hoofstuk “Jou klere en voorkoms sê iets—van jou”. Dit kos slegs 35c, posvry.
Stuur asseblief die gebonde boek met 192 bladsye, Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut, aan my. Ek sluit 35c in.