Rooster vir die week van 16 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 16 JANUARIE
Lied 98 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 15 venster op bl. 121 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jesaja 34-37 (10 min.)
Nr. 1: Jesaja 35:1-10 (4 min. of minder)
Nr. 2: Jehovah verdien ons vertroue—Ps. 25:1-5 (5 min.)
Nr. 3: Op grond waarvan kan ons hoop om vir ewig te lewe?—rs bl. 271 ¶3-5 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
15 min: Neem die persoon se beskouing in ag. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 66, paragraaf 1, tot bladsy 68, paragraaf 3. Reël ’n kort demonstrasie waarin ’n verkondiger ’n alleenspraak hou oor die beskouings en bekommernisse van ’n huisbewoner wat so pas ’n vraag gevra het; die verkondiger gee dan ’n goeie antwoord.
15 min: Handhaaf goeie gedrag onder die nasies (1 Pet. 2:12). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2011, bladsy 124, paragrawe 1-2, en bladsy 150, paragraaf 2, tot bladsy 151, paragraaf 2. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
Lied 97 en gebed