Levitikus 19:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Julle mag nie valslik by my naam sweer+ en sodoende die naam van julle God ontheilig nie. Ek is Jehovah. Levitikus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 19:12 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2021/12, bl. 10
12 Julle mag nie valslik by my naam sweer+ en sodoende die naam van julle God ontheilig nie. Ek is Jehovah.