Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Jy mag nie die naam van Jehovah jou God op ’n disrespekvolle manier gebruik nie,+ want Jehovah sal nie die een wat Sy naam op ’n disrespekvolle manier gebruik, ongestraf laat bly nie.+

  • Matteus 5:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 “Julle het ook gehoor dat daar vir die mense van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer sonder om jou eed na te kom nie,+ maar jy moet jou geloftes aan Jehovah* betaal.’+

  • Matteus 5:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Laat julle ‘ja’ net ja wees en julle ‘nee’, nee,+ want enigiets meer as dit is van die Duiwel* af.+

  • Jakobus 5:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Bo alles, my broers, hou op om te sweer, ja, of dit nou by die hemel of by die aarde of enige ander eed is. Maar laat julle “ja” ja beteken en julle “nee”, nee,+ sodat julle nie geoordeel word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel