Deuteronomium 6:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 want Jehovah julle God, wat by julle is, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+ Anders sal Jehovah julle God woedend word vir julle,+ en hy sal julle van die aarde af uitwis.+
15 want Jehovah julle God, wat by julle is, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+ Anders sal Jehovah julle God woedend word vir julle,+ en hy sal julle van die aarde af uitwis.+