-
Deuteronomium 30:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 As jy luister na die gebooie van Jehovah jou God wat ek jou vandag beveel, deur Jehovah jou God lief te hê,+ deur sy weë te volg en deur sy gebooie en sy wetsbepalings en sy regterlike bevele te gehoorsaam, dan sal jy lewe+ en vermeerder, en Jehovah jou God sal jou seën in die land wat jy gaan besit.+
-