Deuteronomium 33:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.”
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.”