15 En soms het die dienaar van die priester gekom nog voordat rook uit die vet van die offerande getrek het+ en vir die man wat die offerande bring, gesê: “Gee vir die priester vleis om te braai. Hy wil nie gekookte vleis van jou hê nie, net rou vleis.”