1 Samuel 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En nog voordat hulle die vet kon laat rook,+ het ’n dienaar van die priester gekom en vir die man wat die offerande bring, gesê: “Gee tog vleis om vir die priester te braai sodat hy nie gekookte nie, maar rou vleis van jou sal ontvang.”+
15 En nog voordat hulle die vet kon laat rook,+ het ’n dienaar van die priester gekom en vir die man wat die offerande bring, gesê: “Gee tog vleis om vir die priester te braai sodat hy nie gekookte nie, maar rou vleis van jou sal ontvang.”+