17 Die koning van Assiʹrië het die Tartan, die Rabʹsaris en die Rabʹsake toe met ’n groot leërmag van Lagis+ af na koning Hiskiʹa in Jerusalem gestuur.+ Hulle het na Jerusalem gegaan en gaan staan by die kanaal van die boonste dam, wat langs die grootpad van die wassersveld is.+