15 Jehovah sal Israel platslaan soos ’n riet wat in die water heen en weer beweeg, en hy sal Israel uitruk uit hierdie goeie land wat hy aan hulle voorvaders gegee het,+ en hy sal hulle anderkant die Rivier verstrooi+ omdat hulle heilige pale+ gemaak het en Jehovah sodoende aanstoot gegee het.