2 Kronieke 34:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 het hy die altare afgebreek en die heilige pale* en die beelde+ fyngemaal totdat dit poeier was, en hy het al die reukwerkstaanders in die hele land van Israel afgekap.+ Daarna het hy na Jerusalem teruggekeer.
7 het hy die altare afgebreek en die heilige pale* en die beelde+ fyngemaal totdat dit poeier was, en hy het al die reukwerkstaanders in die hele land van Israel afgekap.+ Daarna het hy na Jerusalem teruggekeer.