8 In die 18de jaar nadat hy koning geword het, toe hy die land en die tempel gereinig het, het hy Safan,+ die seun van Asalʹja, Maäseʹja, die stadshoof, en Joag, die geskiedskrywer, die seun van Joʹahas, gestuur om die huis van Jehovah sy God te herstel.+