6 Hier volg ’n lys van die mense van die provinsie wat uit die gevangenskap van die ballinge gekom het. Dit was die mense wat in ballingskap weggeneem is+ deur koning Nebukadneʹsar+ van Babilon en wat later na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy eie stad,+