Nehemia 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dit is die kinders van die regsgebied+ wat opgetrek het uit die gevangenskap+ van die ballinge wat Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, in ballingskap weggevoer het+ en wat later na Jerusalem en na Juda teruggekeer het, elkeen na sy eie stad;+ Nehemia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:6 Die Wagtoring,1986/2/15, bl. 26
6 Dit is die kinders van die regsgebied+ wat opgetrek het uit die gevangenskap+ van die ballinge wat Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, in ballingskap weggevoer het+ en wat later na Jerusalem en na Juda teruggekeer het, elkeen na sy eie stad;+