-
Esegiël 36:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Daarom, berge van Israel, hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah! Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê vir die berge en die heuwels, vir die strome en die valleie, vir die plekke wat verwoes is+ en vir die verlate stede wat deur die oorlewendes van die omliggende nasies beroof en bespot is.+
-