5 “En wanneer julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees nie.+ Hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die hoofstrate te staan en bid om deur mense gesien te word.+ Ek verseker julle: Hulle het reeds hulle volle beloning ontvang.