5 “Ook wanneer julle bid, moet julle nie soos die huigelaars wees nie; want hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die breë strate te staan en bid+ om deur die mense gesien te word.+ Voorwaar, ek sê vir julle: Hulle ontvang reeds hulle volle beloning.