Matteus 24:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son donker word,+ en die maan sal nie sy lig gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemel sal geskud word.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 24:29 God se Koninkryk, bl. 226 Grootste mens, hfst. 111 “Hele Skrif”, bl. 147-148
29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son donker word,+ en die maan sal nie sy lig gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemel sal geskud word.+