Johannes 13:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Petrus het vir hom gesê: “Ek sal beslis nooit toelaat dat u my voete was nie.” Jesus het hom geantwoord: “Tensy ek jou was,+ kan jy nie ontvang wat ek gaan ontvang nie.”
8 Petrus het vir hom gesê: “Ek sal beslis nooit toelaat dat u my voete was nie.” Jesus het hom geantwoord: “Tensy ek jou was,+ kan jy nie ontvang wat ek gaan ontvang nie.”