1 Korintiërs 1:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die wêreld vertrou op hulle eie wysheid,+ en daarom het hulle God nie leer ken nie.+ Baie dink dat die boodskap wat ons verkondig, belaglik is,+ maar God het sy wysheid getoon deur dié te red wat as gevolg van hierdie boodskap glo. 1 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:21 Die Wagtoring,2008/7/15, bl. 26
21 Die wêreld vertrou op hulle eie wysheid,+ en daarom het hulle God nie leer ken nie.+ Baie dink dat die boodskap wat ons verkondig, belaglik is,+ maar God het sy wysheid getoon deur dié te red wat as gevolg van hierdie boodskap glo.