17 En vir Adam het hy gesê: “Omdat jy na jou vrou se stem geluister het en van die boom begin eet het waarvan ek jou hierdie bevel gegee het:+ ‘Jy mag daarvan nie eet nie’—vervloek is die grond weens jou.+ Met pyn sal jy die opbrengs daarvan eet al die dae van jou lewe.+