25 Toe het hy tot Jehovah geroep.+ En Jehovah het hom ’n boom gewys, en hy het dit in die water gegooi, en die water het soet geword.+
Daar het Hy vir hulle ’n voorskrif en ’n presedent vir oordeel vasgestel en daar het hy hulle op die proef gestel.+