13 Gevolglik het die son bewegingloos bly staan en die maan het stilgestaan, totdat die nasie hom op sy vyande kon wreek.+ Staan dit nie geskrywe in die boek van Jasar nie?+ En die son het in die middel van die hemel bly staan en het hom omtrent ’n hele dag lank nie gehaas om onder te gaan nie.+