2 Samuel 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy het pyle bly uitstuur, om hulle te verstrooi;+Weerlig, om hulle in verwarring te bring.+