Psalm 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het sy pyle bly uitstuur, om hulle te verstrooi;+En weerligstrale het hy afgeskiet, om hulle in verwarring te bring.+ Psalm 144:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Blits met weerlig sodat u hulle verstrooi;+Stuur u pyle uit sodat u hulle in verwarring bring.+
14 En hy het sy pyle bly uitstuur, om hulle te verstrooi;+En weerligstrale het hy afgeskiet, om hulle in verwarring te bring.+