1 Konings 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het sy briewe in Agab se naam geskryf+ en dit met sy seël verseël+ en die briewe aan die ouer manne+ en die edeles gestuur wat in sy stad was, wat by Nabot gewoon het.
8 Toe het sy briewe in Agab se naam geskryf+ en dit met sy seël verseël+ en die briewe aan die ouer manne+ en die edeles gestuur wat in sy stad was, wat by Nabot gewoon het.