2 Konings 19:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En toe hy hom in die huis van sy god+ Nisrog+ neerbuig, het sy seuns Adrammeʹleg en Sareʹser hom met die swaard doodgemaak,+ en hulle het na die land Aʹrarat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek begin regeer. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 19:37 “Hele Skrif”, bl. 73
37 En toe hy hom in die huis van sy god+ Nisrog+ neerbuig, het sy seuns Adrammeʹleg en Sareʹser hom met die swaard doodgemaak,+ en hulle het na die land Aʹrarat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek begin regeer.