2 Konings 24:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Eindelik het Joʹjagin, die koning van Juda, uitgegaan na die koning van Babilon,+ hy met sy moeder+ en sy knegte en sy vorste en sy hofbeamptes; en die koning van Babilon het hom gevange geneem in die agtste+ jaar van sy koningskap. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 24:12 God se woord, bl. 48 Die Wagtoring,1988/3/1, bl. 29
12 Eindelik het Joʹjagin, die koning van Juda, uitgegaan na die koning van Babilon,+ hy met sy moeder+ en sy knegte en sy vorste en sy hofbeamptes; en die koning van Babilon het hom gevange geneem in die agtste+ jaar van sy koningskap.