2 Kronieke 20:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En die kinders van Ammon en Moab het teen die inwoners van die bergstreek Seïr+ opgestaan om hulle aan vernietiging oor te gee en te verdelg; en net toe hulle met die inwoners van Seïr klaar was, het hulle elkeen gehelp om sy naaste te verdelg.+
23 En die kinders van Ammon en Moab het teen die inwoners van die bergstreek Seïr+ opgestaan om hulle aan vernietiging oor te gee en te verdelg; en net toe hulle met die inwoners van Seïr klaar was, het hulle elkeen gehelp om sy naaste te verdelg.+