-
Prediker 8:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 En ek het al die werk van die ware God gesien,+ hoe die mensdom nie die werk kan uitvind wat onder die son gedoen is nie;+ hoe die mensdom hulle ook al inspan om te soek, tog vind hulle dit nie uit nie.+ En al sou hulle ook sê dat hulle wys genoeg is om dit te weet,+ sal hulle dit nie kan uitvind nie.+
-