Genesis 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+ Psalm 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+ Psalm 104:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+ Psalm 146:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die Maker van hemel en aarde,+Van die see, en van alles wat in hulle is,+Die Een wat waaragtig bly tot onbepaalde tyd,+ Jesaja 40:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+
5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+
24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+
6 Die Maker van hemel en aarde,+Van die see, en van alles wat in hulle is,+Die Een wat waaragtig bly tot onbepaalde tyd,+ Jesaja 40:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+
28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+