Jesaja 43:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 En nou, só het Jehovah gesê, jou Skepper,+ o Jakob, en jou Formeerder,+ o Israel: “Moenie bang wees nie, want ek het jou teruggekoop.+ Ek het jou by jou naam geroep.+ Jy is myne.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 43:1 Jesaja se profesie II, bl. 46-48
43 En nou, só het Jehovah gesê, jou Skepper,+ o Jakob, en jou Formeerder,+ o Israel: “Moenie bang wees nie, want ek het jou teruggekoop.+ Ek het jou by jou naam geroep.+ Jy is myne.+