Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daar sal geen leeu wees nie, en die wrede wilde diere sal nie daarop kom nie.+ Nie een sal daarop aangetref word nie;+ en die teruggekooptes sal daarop wandel.+

  • Jesaja 44:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Roep met vreugde uit, o hemele,+ want Jehovah het opgetree!+ Roep triomfantlik uit,+ o diepste dele van die aarde!+ Word vrolik, o berge,+ met vreugdegeroep, o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop, en in Israel vertoon hy sy luisterrykheid.”+

  • Jeremia 50:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Hulle Terugkoper is sterk,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+ Hy sal vir seker hulle regsaak voer,+ om die land rus te gee+ en die inwoners van Babilon in beroering te bring.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel