Jeremia 38:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarop het koning Sedekiʹa vir Jeremia in die verborge plek gesweer en gesê: “So waar as Jehovah lewe, wat vir ons hierdie siel gemaak het,+ ek sal jou nie doodmaak nie, en ek sal jou nie gee in die hand van hierdie manne wat jou siel soek nie.”+
16 Daarop het koning Sedekiʹa vir Jeremia in die verborge plek gesweer en gesê: “So waar as Jehovah lewe, wat vir ons hierdie siel gemaak het,+ ek sal jou nie doodmaak nie, en ek sal jou nie gee in die hand van hierdie manne wat jou siel soek nie.”+