Esegiël 21:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want die koning van Babilon het by die kruispaaie gaan staan, aan die bopunt van die twee paaie, om van waarsêery gebruik te maak.+ Hy het die pyle geskud. Hy het deur middel van die terafim+ gevra; hy het die lewer bekyk. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:21 Ontwaak!,2011/1, bl. 11
21 Want die koning van Babilon het by die kruispaaie gaan staan, aan die bopunt van die twee paaie, om van waarsêery gebruik te maak.+ Hy het die pyle geskud. Hy het deur middel van die terafim+ gevra; hy het die lewer bekyk.