Daniël 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar toe sy hart hoogmoedig geword en sy gees hom verhard het, sodat hy vermetel gehandel het,+ is hy van die troon van sy koninkryk afgestoot, en sy waardigheid is van hom weggeneem.+
20 Maar toe sy hart hoogmoedig geword en sy gees hom verhard het, sodat hy vermetel gehandel het,+ is hy van die troon van sy koninkryk afgestoot, en sy waardigheid is van hom weggeneem.+