Hosea 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En van dan af sal ek haar haar wingerde gee,+ en die Agorlaagvlakte+ as ’n deur tot hoop; en daar sal sy beslis antwoord soos in die dae van haar jeug+ en soos die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.+ Hosea Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:15 Die Wagtoring,2005/11/15, bl. 21
15 En van dan af sal ek haar haar wingerde gee,+ en die Agorlaagvlakte+ as ’n deur tot hoop; en daar sal sy beslis antwoord soos in die dae van haar jeug+ en soos die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.+