13 Want kyk! die Formeerder van die berge+ en die Skepper van die wind,+ en die Een wat die mens vertel wat sy gedagtes is,+ die Een wat die dagbreek donkerte maak+ en die Een wat op die aarde se hoogtes wandel,+ Jehovah, die God van die leërs, is sy naam.”+