4 “‘Maar wees nou sterk, o Serubbaʹbel’, is die woord van Jehovah, ‘en wees sterk,+ o Josua, die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.’
“‘En wees sterk, julle almal, volk van die land’, is die woord van Jehovah, ‘en werk.’+
“‘Want ek is met julle’,+ is die woord van Jehovah van die leërs.