Matteus 27:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Maar toe die leëroffisier en dié wat Jesus saam met hom bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hy was beslis God se Seun.”+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 27:54 Grootste mens, hfst. 126
54 Maar toe die leëroffisier en dié wat Jesus saam met hom bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hy was beslis God se Seun.”+