Lukas 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het hy vir sy dissipels gesê: “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel oor julle siel, oor wat julle sal eet, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:22 Jesus – Die weg, bl. 180-181 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 9
22 Toe het hy vir sy dissipels gesê: “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel oor julle siel, oor wat julle sal eet, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+