Openbaring 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die derde engel het op sy trompet geblaas. En ’n groot ster wat soos ’n lamp brand, het uit die hemel geval,+ en dit het op ’n derde van die riviere en op die waterfonteine geval.+
10 En die derde engel het op sy trompet geblaas. En ’n groot ster wat soos ’n lamp brand, het uit die hemel geval,+ en dit het op ’n derde van die riviere en op die waterfonteine geval.+