Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 8:1

Kruisverwysings

  • +Op 6:1
  • +Op 5:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

    Openbaring se klimaks, bl. 129-131

Openbaring 8:2

Kruisverwysings

  • +Op 15:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 12

Openbaring 8:3

Kruisverwysings

  • +Eks 30:1; Op 9:13
  • +Op 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 129-131

Openbaring 8:4

Kruisverwysings

  • +Ps 141:2; Lu 1:10; 1Pe 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 129-131

Openbaring 8:5

Kruisverwysings

  • +Jes 6:6
  • +Lu 12:49
  • +Eks 19:16; Op 4:5; 10:4; 16:18
  • +Ps 97:4
  • +Op 6:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

    Openbaring se klimaks, bl. 131-132

Openbaring 8:6

Kruisverwysings

  • +Op 8:7, 8, 10, 12; 9:1, 13; 11:15
  • +Le 25:9; Nu 10:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 132

Openbaring 8:7

Kruisverwysings

  • +Eks 9:23; Jl 2:30
  • +De 4:24; Ps 97:3; Heb 12:29
  • +Jes 40:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 133-134

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 12

Openbaring 8:8

Kruisverwysings

  • +Jer 51:25
  • +Ps 65:7; Jes 17:13; 57:20
  • +Eks 7:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 134-136

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 12

Openbaring 8:9

Kruisverwysings

  • +Op 16:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 134-136

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 12

Openbaring 8:10

Kruisverwysings

  • +Jes 14:12; Lu 10:18; 2Kor 11:14
  • +Op 16:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 136-138

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 12

Openbaring 8:11

Kruisverwysings

  • +Spr 25:26; Am 5:7; 6:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 136-138, 140-141

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 12

Openbaring 8:12

Kruisverwysings

  • +Eks 10:22
  • +Jes 60:2; Ef 6:12; Kol 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 138-140

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 12

Openbaring 8:13

Kruisverwysings

  • +Job 39:29
  • +De 4:11; Op 14:6; 19:17
  • +Op 9:12; 11:14
  • +Op 8:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 141

    Die Wagtoring (1990),

    1990/4/1, bl. 31

    1988/12/15, bl. 12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 8:1Op 6:1
Op. 8:1Op 5:1
Op. 8:2Op 15:1
Op. 8:3Eks 30:1; Op 9:13
Op. 8:3Op 5:8
Op. 8:4Ps 141:2; Lu 1:10; 1Pe 4:7
Op. 8:5Jes 6:6
Op. 8:5Lu 12:49
Op. 8:5Eks 19:16; Op 4:5; 10:4; 16:18
Op. 8:5Ps 97:4
Op. 8:5Op 6:12
Op. 8:6Op 8:7, 8, 10, 12; 9:1, 13; 11:15
Op. 8:6Le 25:9; Nu 10:2
Op. 8:7Eks 9:23; Jl 2:30
Op. 8:7De 4:24; Ps 97:3; Heb 12:29
Op. 8:7Jes 40:6
Op. 8:8Jer 51:25
Op. 8:8Ps 65:7; Jes 17:13; 57:20
Op. 8:8Eks 7:20
Op. 8:9Op 16:3
Op. 8:10Jes 14:12; Lu 10:18; 2Kor 11:14
Op. 8:10Op 16:4
Op. 8:11Spr 25:26; Am 5:7; 6:12
Op. 8:12Eks 10:22
Op. 8:12Jes 60:2; Ef 6:12; Kol 1:13
Op. 8:13Job 39:29
Op. 8:13De 4:11; Op 14:6; 19:17
Op. 8:13Op 9:12; 11:14
Op. 8:13Op 8:2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 8:1-13

Openbaring

8 En toe hy+ die sewende seël oopmaak,+ het ’n stilte in die hemel gekom, omtrent ’n halfuur lank. 2 En ek het die sewe engele gesien+ wat voor God staan, en sewe trompette is vir hulle gegee.

3 En ’n ander engel het daar aangekom en by die altaar+ gaan staan met ’n goue reukwerkhouer; en ’n groot hoeveelheid reukwerk+ is vir hom gegee om dit saam met die gebede van al die heiliges op die goue altaar te offer wat voor die troon was. 4 En die rook van die reukwerk het saam met die gebede+ van die heiliges uit die hand van die engel opgestyg voor God. 5 Maar die engel het dadelik die reukwerkhouer geneem, en hy het dit met vuur+ van die altaar gevul en dit na die aarde geslinger.+ En daar het donderslae+ gekom en stemme en weerligstrale+ en ’n aardbewing.+ 6 En die sewe engele met die sewe+ trompette+ het hulle gereedgemaak om daarop te blaas.

7 En die eerste het op sy trompet geblaas. En daar het hael en vuur+ gemeng met bloed gekom, en dit is na die aarde geslinger; en ’n derde van die aarde is verbrand,+ en ’n derde van die bome is verbrand, en al die groen plantegroei+ is verbrand.

8 En die tweede engel het op sy trompet geblaas. En iets soos ’n groot berg+ wat met vuur brand, is in die see+ geslinger. En ’n derde van die see het bloed geword;+ 9 en ’n derde van die skepsele in die see wat ’n siel het, het gesterf,+ en ’n derde van die bote het vergaan.

10 En die derde engel het op sy trompet geblaas. En ’n groot ster wat soos ’n lamp brand, het uit die hemel geval,+ en dit het op ’n derde van die riviere en op die waterfonteine geval.+ 11 En die naam van die ster word genoem Als. En ’n derde van die waters het in als verander, en baie van die mense het van die waters gesterf, want dit is bitter gemaak.+

12 En die vierde engel het op sy trompet geblaas. En ’n derde van die son en ’n derde van die maan en ’n derde van die sterre is getref, sodat ’n derde van hulle verduister sou word+ en die dag vir ’n derde daarvan nie verlig sou word nie,+ en so ook die nag.

13 En ek het gesien, en ek het ’n arend+ wat in die middel van die hemel+ vlieg, met ’n harde stem hoor sê: “Wee, wee, wee+ dié wat op die aarde woon, weens die res van die trompetstote van die drie engele wat op die punt staan om op hulle trompette te blaas!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel