-
Skep ’n veilige gesinsmilieuOntwaak! – 2007 | Oktober
-
-
“SONDER natuurlike geneentheid.” Met hierdie hartseer woorde beskryf die Bybel baie mense van ons tyd, ’n tydperk wat “die laaste dae” genoem word (2 Timoteus 3:1, 3, 4). Die epidemie van kindermolestering in die gesin voorsien duidelike bewys dat hierdie profesie waar is. Trouens, die oorspronklike Griekse woord, aʹstor·gos, wat in Afrikaans met “sonder natuurlike geneentheid” weergegee word, dui op ’n gebrek aan die liefde wat onder gesinslede behoort te bestaan, veral die liefde tussen ouers en kinders.a En alte dikwels is dit in hierdie milieu waarin kindermolestering plaasvind.
-
-
Skep ’n veilige gesinsmilieuOntwaak! – 2007 | Oktober
-
-
a Hierdie ou Griekse woord is al soos volg gedefinieer: “Hardvogtig teenoor familielede.” Een Bybelvertaling vertaal hierdie vers so: “Hulle sal . . . ’n gebrek aan normale geneentheid vir hulle gesinne hê.”
-