36 En aan sy seun sal ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.+
7 En Jehovah wou die huis van Dawid nie verdelg nie,+ ter wille van die verbond+ wat hy met Dawid gesluit het, en net soos hy gesê het dat hy aan hom+ en aan sy seuns altyd ’n lamp sou gee.+
12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.”
16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om aan julle te getuig van hierdie dinge vir die gemeentes. Ek is die wortel+ en die nakomeling+ van Dawid, en die helder môrester.’”+